Default Avatar
Jan-Harm
Australia (Tasmania)
September 3, 2017

The location, quality fasilities, layout and excelent service.

Default Avatar
Lettie Coetzee
South Africa (Parow)
August 27, 2017

Dit was net 2 aandjies maar die batterye is herlaai - ons kan nou die komende week "face"!!
Baie dankie vir die netjiese plek en die vriendelike ontvangs.
Die volstruispaar met hulle 2 kleintjies het ook vanoggend kom kuier. Nou is almal gelukkig.
Ons kom weer !!!
Stoffel, Lettie, Johan, Anita, Andre en Retha
PArow, Melkbos en Eversdal

Default Avatar
Jane Jones
South Africa (Pretoria)
August 25, 2017

A three-bedroomed house against the fynbos hillside and with a sea view. Very comfortable elegant house, well appointed with comfortable bedrooms and the livingroom on the upper floor, with an inbuilt braai. Self-catering with a large double garage and adequate laundry facilities. We had an excellent traditional tasty Portuguese meal at the Club on the waterfront.

Default Avatar
Glen Coertzen
South Africa (Nelspruit)
August 21, 2017

Baie dankie vir die geleentheid om julle pragtige en praktiese huis te geniet. Alles was 100% insluitende die weer. Ons sal sonder twyfel weer in die toekoms kom kuier en die geriewe geniet!
The flowers took our breath away. We feel very blessed to have seen such beauty!! Being able to come "home" at night to your house here made it even more special!!
Thank you so much!!
Groete van die Laevelders van Nelspruit.
Glen, Lara, Carol & Bill

Jo Lennox
Jo Lennox
South Africa (Table View)
July 30, 2017

Wat 'n wonderlike naweek in Yzerfontein. Alles was absoluut perfek. Dankie vir die gasvryheid en netjiese geriewe. Ek sal beslis weer in die toekoms besoek.
xx
Ilse, Richard, Jo, Tim, Suryn & Erich

Default Avatar
Niel Cronje
South Africa (Mossel Bay)
July 28, 2017

Volledig toegerus en stylvol gemeubileer. Alles wat benodig word is daar. Braaikamer en kuiergedeelte 'n absolute juweel. Uitstekende diens deur die gasvrou, Johanna, wat die omgewing goed ken en waardevolle aanbevelings maak. Vriendelik en professionele hantering met ontvangs en vertrek.
Niel Cronje

Default Avatar
0159 Lizette Vorster
South Africa (Wellington)
July 2, 2017

Pragtige plek met alles wat jy nodig het.
Professionele ontvangs. Pragige plek, netjies en baie skoon. Pragtige uitsig!

Default Avatar
Esther Wepener
Souh Africa (Petrus Steyn)
June 25, 2017

Dit is lekker om in die Kaap te toer. Ons kom by hierdie plek aan en het die mooiste uitsig oor die see. Dit is voorwaar die netjieste plek wat ons ooit besoek het. Alles is hier! Jy het net nodig om jouself te bring en jou siel te kom was.
Johanna - baie dankie! Mag hierdie besigheid ongekende hoogtes bereik.
Groete
Jannie & Esther Wepener en Chris & Karien Buckler
Petrus Steyn - Vrystaat

Default Avatar
Hennie Botha
South Africa (Paarl)
June 11, 2017

Wat 'n lekker wintersnaweek ! Heel dag vuur gemaak. Dankie vir julle mooi huis en dat alles so netjies is!
Sien julle gou weer!

Hennie, Diena, Hendrik, Anke, Ian & Alet.

Default Avatar
Elria Paulse
South Africa (Brackenfell)
June 4, 2017

Baie Dankie. Was lekker om hier te kon bly en sal definitief weer kom. Uitsig is mooi.
Groete
Lionel, Wayne, Tersia, Elria, Zelize, Lizelle