Default Avatar
Ansley Ehlers
South Africa (Eersterivier)
November 25, 2018

Baie dankie, lekker gekuier.
Fantastiese uitsig - goed ingerig
- Ansley en Co

Default Avatar
Una Blignaut
South Africa (Oudtshoorn)
November 23, 2018

Smaakvol gemeubileerde huis met 'n lieflike see-uitsig.
Baie vriendelik ontvang deur die eienaar self wat ons volledig ingelig het oor eetplekke en toeriste-aantreklikhede in die omgewing. Baie oulike bakkery en Portugese restaurant by die sportklub sowel as 'n pragtige "interior" winkeltjie net om die hoek van die bakkery kan sterk aanbeveel word.

Default Avatar
Polisa Faltein
South Africa (Kuilsrivier)
November 18, 2018

Heaven on earth.
The house is big, clean and beautifully decorated. The garden is spacious and safe for kids. The unit is close to the beach. The hostess was friendly and accommodating.

Default Avatar
Amanda de Almeida
South Africa (Pretoria)
November 9, 2018

Liewe Johanna

Baie dankie vir julle ongelooflike mooi plekkie. Alles was meer as perfek!! Ons het dit verskriklik geniet en wil nie teruggaan. Sal beslis weer kom kuier! Baie hartseer oor die walvis wat uitgespoel het.

Groete
Gillies en Amanda

Default Avatar
Adri Opperman
South Africa (Witbank)
October 28, 2018

Pragtig en soveel meer as wat ons verwag het!
Pragtig en baie tevrede. Sal dit met graagte aanbeveel!

Default Avatar
Peter Muijsers
Netherlands
October 19, 2018

Een vrijstaand groot huis op 5 minuten van een mooi strand waar bijna niemand komt. Het huis is zeer ruim, netjes en van alle gemakken voorzien. Een flesje wijn als welkom en allerlei kleine extraatjes maken het tot een plek waar je zeer welkom bent en vanwaaruit je uitstekend de kusten, binnenland en zelfs Kaapstad kunt ontdekken.
A free standing large house, 5 minutes from a beautiful beach where almost no one comes. The house is very spacious, neat and fully equipped. A bottle of wine as welcome and all kinds of little extras make it a place where you feel very welcome and from where you can discover the coasts, inland and even Cape Town.

Default Avatar
Charmaine van Schalkwyk
South Africa (Kuilsrivier)
October 8, 2018

Thank you for your hospitality ! This is a fantastic place & we would love to come back some day. We would definitely recommend you!
God bless
Jessica & Charmaine

Default Avatar
Vievienne Bezuidenhout
South Africa (Hartebeespoort Dam)
September 8, 2018

Thank you for your warm welcome Johanna. This is a wonderful spot to unwind & were thrilled to watch numerous whales having fun out at sea.
A fabulous home away from home.
Vivienne Bezuidenhout, Hartebeespoort Dam

Default Avatar
Alannah Linden
South Adrica (Sunningdale)
August 12, 2018

What a perfect spot to enjoy the long weekend!
Thank you Johanna for making us feel so welcome.
The Linden + Malan families

Default Avatar
Annemi Neethling
South Africa (Durbanville)
July 8, 2018

Julle plekkie het 'n fantastiese uitsig. Ons sal die koffie mis terwyl ons vir die see kyk en die gesuis van die branders in ons ore.
Dankie Johanna vir jou vriendelike diens en 'n plekkie wat supernetjies is.
Groete
Annemi, Antonie, Michael en Heinrich