Default Avatar
Esta Victor
South Africa (Somerset West)
September 24, 2019

Fantasties!
Ons het saam familie en 2 klein kindertjies (2 jaar en 9 maande) 'n langnaweekwegbreek gehad. Die huis het alles en nog meer gebied. Daar is selfs stoele en speelgoed vir die strand! Die kuierarea bo was lieflik en het die kinders die geleentheid gegee om rond te beweeg terwyl ons rustig oor die see kon uitkyk en kuier en braai! Die strand is stapafstand en die dierelewe is volop! Definitief elke sent werd en sal dit met 'n geruste hart aanbeveel. Johanna se ontvangs was professioneel en vriendelik. Dankie Johanna, ons sal beslis terug wees!

Default Avatar
Alma Pretorius
South Africa (Pretoria)
September 13, 2019

We enjoyed our stay so much! The house is equipped with everything you need and more. I would really recommend this place very highly. Johanna was an excellent host and made us feel very welcome.

Default Avatar
Marc Vervalle
South Africa (Durbanville)
September 8, 2019

Lovely weekend stay in Yzerfontein
Spacious rooms, stunning view, lovely entertainment area, well equipped kitchen.
There was really nothing to dislike

Default Avatar
David Hon
South Africa (Ceres)
August 27, 2019

We really enjoyed our stay at the Seaview Villa. The inside braai was a winner especially during the winter months as we had a stunning view of the ocean from the balcony. The house was well equipped with everything you need. The garage was a nice bonus to keep the car save and dry out of the rain. Definitely will come back!

Default Avatar
Desire Oilvier
South Africa (Rosendal)
August 25, 2019

Pragtige, netjiese, goed uitgeruste plekkie by die see.
Baie dankie Johanna vir die heerlike naweek weg by Seaview Villa, dit was regtig stylvol, skoon en netjies, met alles en nog meer toegerus. Ons het dit baie geniet en sal dit definitief vir ander vriende aanbeveel

Default Avatar
Marie Adele Fouche
South Africa (Durbanville)
August 11, 2019

Seaview Villa is 'n huis waar 'n mens dadelik tuis voel. Heerlike kuierhuis met baie te doen, van pragtige uitsigte oor die see, Tafelberg op die horison, 'n lushof vir voëlkykers en 'n groot keuse van stap- en drafroetes. Die kombuis is besonder goed toegerus en die kuierarea op die boonste vlak met die binnebraai en sitkamer sorg dat slegte weer dae in gesellige kuierdae verander. Sal maklik vir 'n lang vakansie in Seaview Villa kan bly en sal beslis weer wil teruggaan.

Default Avatar
Andre du Toit
South Africa (Aurora)
July 28, 2019

Pragtige huis met ongelooflike uitsigte. Die ideale naweek - wegbreek plekkie. Baie dankie
Andre, Marie, Monique, Riaan

Melissa Smit
Melissa Smit
South Africa (Brackenfell)
July 14, 2019

Seaview Villa is the perfect home for a break from the city. Very close to the beach as well as the town where you can visit a few restaurants and shops, as well as the 16 Mile Beach. The house itself is very neat and offers great amenities such as the indoor braai, veranda with amazing view, and heaters in each bedroom for chilly winter evenings. Great personal touches from Johanna were the little toiletries in the bedrooms and bathrooms, and slippers for each of us to use. Will definitely be back.

Default Avatar
Linda Gqisa
South Africa (Khayelitsa)
July 7, 2019

Wonderful & Fantastic 🥰 Out of all Self Catering places that I've been to, Seaview Villa is my number one, everything's is perfect. I would obviously recommend it to anyone else, what a great weekend 💞

Default Avatar
Annelize Hugo
South Africa (Rawsonville)
June 19, 2019

Baie dankie vir vriendelike verwelkoming. Pragtige huis met alles wat nodig is. Sal beslis weer kom.