Default Avatar
Renee Botha
South Africa (Sunningdale)
January 19, 2020

Pragtige huisie by die see met die mooiste uitsig. Als wat 'n mens nodig het. Ons 3 sussies en ma het Baie lekker gekuier !!
Dankie van die Botha's en 1 De Scuza.

Default Avatar
Alicia Ernstein
South Africa (Goodwood)
January 12, 2020

The property was ideally located and had everything that one need and could ask for. Johanna was lovely and very welcoming as a host.

Default Avatar
Mariki Nel
South Africa (Hollandsche Molen)
January 10, 2020

Pragtige skoon, netjies, goed toegeruste plek, ideaal geleë. Puik gasvrou. Dankie vir 'n heerlike bederftyd.

Die villa is goed toegerus en kleurvol gemeubileer. Hulle verskaf tot opvou-strandstoele en sambreel.

Default Avatar75
Riaan Kruger
South Africa (Meyerton)
December 9, 2019

Great view Lovely house Great and helpful owners

Default Avatar
Zanap Joseph
South Africa (Wetton)
November 24, 2019

We had a fantastic time - accommodation first class - enjoy every minute of our stay. I was very impress with the house. Would definitely recommend it to our friends - will definitely return again. Only the time went so quick.
Zanap, Ebrahim and kids (Wetton) Cape Town

Default Avatar
Suzanne Deutschmann
South Africa (Stellenbosch)
November 17, 2019

We had a very relaxing weekend with stunning views. Just what we all needed. Would definitely recommend the house. We were welcomed when we arrived and enjoyed every minute.

Default Avatar
Petro Schreuder
South Africa
October 27, 2019

Ons het saam familie en 2 klein kindertjies (2 jaar en 9 maande) 'n langnaweekwegbreek gehad. Die huis het alles en nog meer gebied. Daar is selfs stoele en speelgoed vir die strand! Die kuierarea bo was lieflik en het die kinders die geleentheid gegee om rond te beweeg terwyl ons rustig oor die see kon uitkyk en kuier en braai! Die strand is stapafstand en die dierelewe is volop! Definitief elke sent werd en sal dit met 'n geruste hart aanbeveel. Johanna se ontvangs was professioneel en vriendelik. Dankie Johanna, ons sal beslis terug wees!

Default Avatar
Kayla Martins
South Africa (Cape Town)
October 13, 2019

The house is so beautiful. The area is very quiet and tranquil. The perfect getaway for someone spending every day in the CBD. There was everything one would need. You literally just need to bring yourself and what you’ll be eating. We’ll definitely be visiting again.

Default Avatar
Marthi Pretorius
Switzerland
October 10, 2019

The house was very comfortable with very nice personal touches, would definitely recommend to anyone who would like to explore the Western Cape.

Default Avatar
Deon Scheun
South Africa (Upington)
September 29, 2019

Dit was 'n heerlike vakansie. Die huis het aan al ons verwagtings voldoen. Hoop ons kan weer hier oorbly.
Elize & Deon Scheun