Default Avatar
Jeff Rossouw
South Africa (Durbanville)
January 11, 2016

Baie dankie vir 'n heerlike kuier en die beskikbaar stel van jul lieflike huis.
Groete
Rossouw's

Default Avatar
Lise Ras
South Africa (Roodepoort)
December 30, 2015

Beste vakansie ooit in Yzerfontein! Hierdie is regtig een van die mooiste vakansie huise wat so gerieflik ingerig is. Ons het ons tydjie hier terdeƫ geniet en het so lekker gerus en ontspan. Baie dankie vir 'n ongelooflike vakansie en dat julle ons as gaste so spesiaal laat voel het. Ons wens vir julle baie sukses toe met julle plekkie.
Johan, Lise, Trisha, Zanelle, Marius

Default Avatar
Paul van Schoor
South Africa (Bonnievale)
December 18, 2015

Een van die lekkerste kuiers ooit in Yzerfontein. Pragtige huis, puik ingerig. Baie dankie vir 'n heerlike tydjie.

Groete
Paul, Angelique, Carmen en Reinhardt

Default Avatar75
Lettie Avenant
South Africa (Clanwilliam)
December 7, 2015

Wat 'n wonderlike voorreg om 'n naweek by Seaview Villa deur te bring!. Hierdie huis is 'n toonbeeld van rustigheid en ontspanning met die heuwel agter, die see-uitsig voor en die gedreun van die branders in die agtergrond.
Francois en Johanna beskik oor die gawe om hul gaste dadelik tuis te laat voel. Hulle doen ook so baie moeite om hulle gaste spesiaal en gelukkig te hou.
Baie, baie dankie vir 'n ongelooflike naweek!
Baie liefde, Lettie, Bennie en Doretha