Annelize van Tonder
Annelize van Tonder
South Africa (Somerset West)
July 31, 2016

TravelGround Accommodation Management

Die gasheer was baie behulpsaam en die huis was baie netjies en goed toegerus. Dit huis het groot erf en is perfek geleë na aan die see en teen die koppie. Sal dit aanbeveel vir almal.

Default Avatar
John Somers
Thailand (Bangkok)
July 19, 2016

A very, very lovely place that makes you feel at home!!
Spacious and fully equipped house with all the things we needed. Great view as well.
Thank you Johanna & Francois for a lovely stay ....

John & Simona, (Manella, Matteo)

Default Avatar
Stephan van Eeden
Australia (Millicent)
July 16, 2016

Thank you very much for the hospitality. The view was amazing, the rooms were amazing, everything was perfect.
Dankie van die van Eeden familie.

Brandon Barnard
Brandon Barnard
South Africa (Woodstock)
July 10, 2016

Our time at Seaview Villa was absolutely amazing - everything was better than expected and contributed to a wonderful weekend experience. Johanna was friendly, warm, knowledgeable and the perfect host. We really had a great time and will return very soon!

Default Avatar
Sandra Pretorius
South Africa (Sasolburg)
July 6, 2016

Seaview Villa is van hoogstaande gehalte en dit was 'n onvergeetlike naweek!

Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek by Seaview Villa en dankie vir die ongelooflike gasvryheid waarmee jy ons ontvang het. Seaview Villa is van hoogstaande gehalte en elke vertrek is absoluut prentjiemooi en stylvol toegerus om nie te praat van die asemrowende see-uitsig nie. Dit was voorwaar 'n ongelooflike voorreg om daar tuis te gaan en een van ons beste wegbreeknaweke ooit! Dit was vreeslik hartseer toe die naweek verby is en ons moes oppak om huis toe te gaan. Ons kan Seaview Villas baie sterk aanbeveel en watter groot voorreg sou dit nie wees om op 'n maandelikse basis dit jou wegbreek te maak nie. 'n Duisend dankies Johanna.

Default Avatar
Bonnie Malan
South Africa (Durbanville)
July 2, 2016

Johanna, baie dankie vir die week wat ons by Seaview Villa kon deurbring. Die uitsig is ongelooflik mooi en die plekkie is pragtig skoon en netjies. Ons sal beslis weer terugkom.

Johan en Bonnie Malan - Durbanville

Default Avatar
Riaan Louw
South Africa (Wellington)
June 19, 2016

Ongelooflik baie dankie vir 'n heerlike naweek van ontspan, vuur maak, oor die see uittuur en wyn drink. Die huis is pragtig en perfek ingerig! Baie dankie vir julle gasvryheid en baie moeite.
Ons kom verseker weer.

Louws - Wellington
Baards - Stellenbosch

Default Avatar
Darelle Smit
South Africa (Loevenstein)
June 12, 2016

TravelGround Accommodation Management

Seaview Villa is van hoogstaande gehalte en dit was 'n onvergeetlike naweek!

Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek by Seaview Villa en dankie vir die ongelooflike gasvryheid waarmee jy ons ontvang het. Seaview Villa is van hoogstaande gehalte en elke vertrek is absoluut prentjiemooi en stylvol toegerus om nie te praat van die asemrowende see-uitsig nie. Dit was voorwaar 'n ongelooflike voorreg om daar tuis te gaan en een van ons beste wegbreeknaweke ooit! Dit was vreeslik hartseer toe die naweek verby is en ons moes oppak om huis toe te gaan. Ons kan Seaview Villas baie sterk aanbeveel en watter groot voorreg sou dit nie wees om op 'n maandelikse basis dit jou wegbreek te maak nie. 'n Duisend dankies Johanna

Default Avatar
Dennis Mahoney
South Africa (Pretoria)
May 31, 2016

JohannaThank you, for the weekend, we would recommend your accommodation to all our friends and family.The inside braai and exceptional views, were the right medicine for a mid-year break.RegardsMahoneys'

Default Avatar
Eric van Dyk
South Africa (Durbanville)
May 15, 2016

Ons het so lekker hier gebly die eerste keer, toe kom ons weer terug. Weereens was dit verskriklik lekker om hier te wees, almal op die dorp is ook baie vriendelik.

Eric & Chantelle (Durbanville), Kathy & Eric Snr (Bredasdorp)