
Our stay at Seaview Villa was absolutely wonderful. Thank you to Johanna for going the extra mile, and personally welcoming us at your accommodation. It felt like home away from home, and the house contains everything you need for your stay. The location and view is breath-taking and the house is beautifully decorated and well maintained. We will definitely be returning!

Dit is baie aangename verblyf. Netjies en skoon. Goed toegerus met alles wat nodig is en meer. Dit het soos ons eie huis weg van die huis gevoel wat dit baie gerieflik gemaak het. Die dorpie en sy mense was ook baie vriendelik en behulpsaam. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel asook baie "accommodating".

We received a warm welcome. The unit is well laid out and thought through. All those little extras are there that you don’t expect. A winner.

We have stayed at the Seaview Villa twice and each time it was just amazing. The home is fully equipped with everything that you need and Johanna is such a friendly host. We will most definitely be visiting more often.

Fantastic accommodation and service.
The fact that everything we could possibly need was provided and more.
Everything was 👌

Heerlik gekuier. Pragtige huis. Goeie geriewe en lekker ligging.
'n Lieflike huis by die see met die mooiste uitsig. Het elke aand met die klank van die see aan die slaap geraak. Huis is baie goed toegerus. Alles skoon en netjies met kwaliteit-beddegoed. Sal baie graag weer daar kuier.

Heaven on earth, we will be back. Thank you Johanna for being a great host.

Wonderlike wegbreeknaweek.
Seaview Villa het aan alle verwagtinge voldoen en nog meer. Uitstekende ligging, lekker leefarea en stoep met die gedruis van die branders wat mens in die regte stemming plaas vir 'n naweek van ontspanning en uitrus. Baie netjies en alle toebehore wat nodig is tot jou beskikking. 'n Groot dankie ook aan die eienaars met hulle hulp om dit 'n uitsonderlike verblyf te maak wat ons almal terdeë geniet het.

Amazing stay couldn’t have asked for a better holiday and the accommodation absolutely amazing. Thanks to Johanna and Francois we will definitely be back

Fantastiese geriewe en 'n pragtige uitsig oor die see.
Die huis is wonderlik toegerus met alles wat jy ooit sal nodig kry. Die braaikamer het 'n pragtige uitsig oor die see, en het ongelooflik lekker gekuier en geleef. Ons gaan vir seker weer daar kuier. Johanna se moeite en aandag op detail is ongelooflik. Baie dankie vir 'n onvergeetlike ervaring.